Gretchen Mol

Gretchen Mol
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 November 1972 (1972-11-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gretchen Mol (gebore 8 November 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thirteenth Floor (1999), 3:10 to Yuma (2007), en Manchester by the Sea (2016), en in die televisiereeks Boardwalk Empire (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy